ATKV Buffelspoort Gekose Oord

Category: Resort News | Author: ATKV Buffelspoort Holiday Resort |  Date posted:  | Impressions: 13549   165

ATKV Buffelspoort - Rustenburg, Noord-Wes
Kamp & Leef Gekose Oord

Minder as 2 ure se reistyd vanaf Johannesburg is ATKV Buffelspoort gesetel in die pragtige Magaliesberg. Hierdie uitstekende park bied 10 afgebakende, skaduryke woonwastaanplekke met elektriese krag, water en skoon ablusiegeriewe. Die oord bied ook selfsorg-rondawels, berghutte, tenthuise en konferensiegeriewe vir tot 800 afgevaardigdes. Ontspanningsgeriewe sluit in: strelende verhitte swembaddens (binne en buitenshuis), jacuzzi’s, springmatte, pooltafels, tennisbane, vlugbalbane, waterglybane, n gelisensieerde restaurant, ‘n restaurant vir wegneem-etes, ‘n goed toegeruste winkel, drankwinkel, sportkroeg met DSTV en ‘n uitstekende 9-putjie gholfbaan.

Suider-Afrika se Mees Geliefde Kampeer Gids.

Kry vandag jou kopie by CaravanParks.com!
https://www.caravanparks.com/356.Jaarlikse_Publikasie.htm

Nou Beskikbaar as 'n Gratis pdf.

ATKV Buffelspoort Holiday Resort
014 572 1000
If you are interested in this please use this enquiry form powered by CaravanParks.com.

You must have javascript and cookies enabled to use this form






If you can see the following field please leave it blank
Send me a copy of this email
Download your FREE digital Camp and Live Guide or Kamp en Leef Gids here!
close [X]

Latest News