ATKV-Buffelspoort

Category: Resort News | Author: ATKV Buffelspoort Holiday Resort |  Date posted:  | Impressions: 19895   142

ATKV-Buffelspoort

Februarie – die maand van liefde

ATKV-Buffelspoort maak jou reëlings vir hierdie liefdesmaand maklik.

Moenie hierdie jaar weer tot op die nippertjie wag om jou geliefde te bederf nie!

Bespreek vir enige naweek (Vry. & Sat.) tot einde Februarie EN kry die Do. & So. Gratis.

Maar wag! Dis nie al nie, elke bespreking geniet ook ‘n gratis borrelbad-sessie.

Geldig vir huisvesting en kampering

Termes en voorwaardes geld.
• Promosie onderhewig aan beskikbaarheid.
• Slegs vir eenhede wat wel die Do. & So. beskikbaar is.

 

ATKV Buffelspoort Holiday Resort
+27 14 572 1000
If you are interested in this please use this enquiry form powered by CaravanParks.com.

You must have javascript and cookies enabled to use this form






If you can see the following field please leave it blank
Send me a copy of this email
Download your FREE digital Camp and Live Guide or Kamp en Leef Gids here!
close [X]

Latest News